Ongewone blogstilte

Oktober 30, 2008 at 11:12 vm 2 Kommentaar

Jammer vir die stilte wat gevolg het hier, maar dinge is baie rof aan hierdie kant, voorbereidings wat getref word vir die nagskof wat voorle, en ek lyk al soos ‘n afkop hoender, wat verdwaal het erens langs die pad.  Sal later ‘n tydjie inruim om almal se blogs te lees en deeglik op te vang.

Go on enjoy the rest of this week, (dit wat nog oor is)

Entry filed under: Alles en nog wat.

Currie Cup Ek wil net nie meer nie

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  Oktober 30, 2008 om 2:54 nm

    Dit klink so bekend! Ons verstaan! Sterkte met die nagskofte!

    Antwoord
  • 2. Roer  |  November 3, 2008 om 12:47 nm

    Sterkte jong. Verstaan beslis!

    Antwoord

Lewer kommentaar op Roer Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2008
M D W T V S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 261 625 spore

Snuffel kyk

who's online