Liedjie Game

Ek gee enige sin uit ‘n liedjie. Jy vertel my die song se naam en wie hom gesing het.

1) “… can’t you see you belong too me..”

2) “here i stand in the shadow, come to me-come to me..”

3) “if i swore you were a angel..”

4) “one day after midnight i was sitting in a tavern…”

5) “…singing ain’t this life so sweet..”

6)” Closed off from love,  I didn’t need the pain…”

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  April 2, 2008 om 9:21 vm

    Sonder google weet ek dat 4 Queen of Hearts van Bad Boys Blue is.

    Reply
  • 2. Bottertjie  |  April 10, 2008 om 2:15 nm

    het nie ‘n koeken clue nie!

    Reply
  • 3. oopkop  |  Mei 15, 2008 om 1:15 nm

    Hmmm, ek sal mooi moet dink.

    3. If I said you had a beautiful body.

    Stem saam met Adrie oor nommer 4.

    Ek dink nommer 1 is Every breath you take van the Police.

    Reply
  • 4. netjane  |  Mei 15, 2008 om 2:13 nm

    Hmm. 5 – David Gray “This years love” (my gunsteling reël uit die liedjie is iets soos “…kiss me on a midnight street, sweep me off my feet…”)

    Reply
  • 5. neykie  |  Mei 16, 2008 om 8:06 vm

    julle is doodreg 😆

    Reply
  • 6. Realmkeeper  |  Mei 27, 2008 om 8:00 nm

    mmm… 2. klink soos Ricky met Private Emotion as ek nou reg onthou.
    6. klink baie bekend en 4. David se Evelyn bly maar nice.

    Reply
  • 7. ICE  |  Julie 16, 2008 om 1:04 vm

    Nr. 6 = Leona Lewis se Bleeding Love?

    Reply
  • 8. neykie  |  Julie 16, 2008 om 11:54 vm

    ice jy is reg.😉

    Reply
  • 9. ICE  |  Julie 16, 2008 om 12:23 nm

    Thanx!

    Nice plek wat jy het!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


%d bloggers like this: