Rus en vrede die naweek…

Julie 25, 2008 at 8:34 vm 7 Kommentaar


glitter-graphics.com

jippie dis vrydag…….


glitter-graphics.com

hoop jou naweek is rustig en geniet dit.

hoe sê ek
sonder dat
gister se
woorde oor
my spoel
hoe gee ek
as gister
my vir dood
agter gelaat
het.
As more
my bangmaak
en my
woede in my
opbruis soos
Eno’s

“Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie”(1 Joh 4:18).

Entry filed under: Alles en nog wat.

En toe is dit uit eindelik Donderdag….. Briefie van Jesus aan Vrou/Man

7 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Julie 25, 2008 om 8:57 vm

    Vrydag het definitief nie ‘n dag te vroeg aangebreek nie…dalk eerder ‘n dag te laat!

    Antwoord
  • 2. meermin  |  Julie 25, 2008 om 11:41 vm

    Dankie toggie dit is Vrydag lekker naweek!

    Antwoord
  • 3. Suz  |  Julie 25, 2008 om 3:54 nm

    Mooi naweek vir jou ook, my naweek begin eers 5 uur.

    Antwoord
  • 4. Tersia  |  Julie 25, 2008 om 5:01 nm

    Lekker naweek vir jou ook!! (((((Neykie))))))

    Antwoord
  • 5. Zee  |  Julie 25, 2008 om 8:26 nm

    Lekker naweek!!

    Antwoord
  • 6. stanleystorie  |  Julie 26, 2008 om 3:44 nm

    hey. jou blog is amazing. hou aan skryf. moenie ophou droom nie

    Antwoord
  • 7. meermin  |  Julie 28, 2008 om 8:24 vm

    Die naweek is ietsie van die verlede, môre Neykie, hoop jou dag gaan heerlik wees!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M D W T V S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 261 626 spore

Snuffel kyk

who's online