En toe is dit uit eindelik Donderdag…..

Julie 24, 2008 at 10:11 vm 7 Kommentaar

In elke song
hoor ek jou
in fotos beleef ek
jou sensuele liefde
in my herrineringe
onthou ek elke
woord en aksie
in vandag en
more mis
ek jou
in my twyfel
glo ek hoop
is nie beskaam
in ons praatjies
lees ek ‘n ons
In my hart
bloei dit nogsteeds

“Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid” (1 Joh 3:18).

Een liefdevolle daad beteken veel meer as baie preke, maar ons kan ook liefhê deur die woorde wat ons sê. ’n Woord van bemoedi­ging kan ’n uitdrukking van liefde wees. Soms kan ’n woord van waardering ’n bewys van liefde wees. Hierdie woorde versag dalk vir iemand die wrede kritiek wat hy of sy moes aanhoor.

Lekker dag verder.

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Haat kan mens biekie biekie doodmaak….. Rus en vrede die naweek…

7 Kommentaar Add your own

  • 1. boendoe  |  Julie 24, 2008 om 10:19 vm

    O dankie tog, ja, dis Donderdag! Nou net wag vir more…

    Reply
  • 2. neykie  |  Julie 24, 2008 om 10:24 vm

    Boendie kan hierdie naweek nie net ‘n dag langer ook wees nie?

    Reply
  • 3. boendoe  |  Julie 24, 2008 om 10:33 vm

    Sallie omgee nie…😉

    Reply
  • 4. meermin  |  Julie 24, 2008 om 10:41 vm

    Gelukkig môre Vrydag dan is dit naweek, ek wil hierdie naweek die een dvd na die ander lè en kyk! Onder komberse natuurlik!

    Reply
  • 5. neykie  |  Julie 24, 2008 om 11:12 vm

    klink na ‘n blink plan meermin….

    Reply
  • 6. Mefri  |  Julie 24, 2008 om 11:24 vm

    Jou gedig is beautiful!

    Reply
  • 7. Wipneus!  |  Julie 24, 2008 om 11:35 vm

    Amper naweek (((Neyks)))
    Mooi gedig!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: