As “Feelings” soos n boom groei

Mei 12, 2009 at 2:32 nm Lewer kommentaar

Van kleins af leer jy praat, trotse mammas en pappas wat spog hoe baba sy eerste woord ge-uiter het, of sy eerste tree geloop het.

En hulle verseker jou altyd praat is die beste medisyne om gevoelens en pyn te verpleeg.  Met pleister kan mens enige wond tydelik verbind, Panado stroop kan tydelik n koors breek.  En so kan mens aangaan.  Die ding is wat laat woorde oor jou mond vloei, wat help sodat jy die storm emosies kan onderdruk terwyl die wortels deur jou mure krakend binnedring en jou mure in stukke breek?  Wat maak daardie seer seer eina in jou binneste gesond, wat as jy wil ;  dinge wil reg maak met ander, maar jy weet die tyd is nog nie ryp genoeg nie en tog weet jy ook dat jy nie met tyd mag speel nie- maar jou hart verklaar jou lippe stom en jou emosies groei soos n kiem binne jou.

Wat doen mens dan…….

Entry filed under: Hartseer. Tags: .

Seeninge vir jou vir vandag en altyd… Sommer net 1

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2009
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: