Seeninge vir jou vir vandag en altyd…

April 29, 2009 at 8:43 nm 2 Kommentaar


Die lewe sterf as jy ophou DROOM
hoop sterf as jy ophou GLO


liefde sterf as jy ophou OMGEE..

Dus, vir vandag, droom, glo, gee om…..en LÉÉF!

BLESSINGS VIR JOU VIR VANDAG!!!

As dinge dalk vandag
‘n bietjie rof gaan… gaan op jou knieë

en dank die Here dat Hy hierdie dinge op jou pad stuur om jou te
wys hoeveel krag jy in Sy naam het!

DOEN DIT WAT JOU SO ONTSTEL / MOEG MAAK EN WEET ”
ek is tot alles instaat deur Christus wat my die krag gee…”

-………………Ek sal deur hierdie dag kom…


Glitterfy.com – Glitter Graphics


SOMETIMES IN LIFE

The greatest tests are the ones we view as stupid

We forget to tell those who are important to us just how much we care.

We forget that every cloud has a silver lining.

We view our problems as though they can never be solved.

We forget that there is always a tomorrow.

We hold on to the past like it can help us through today.
We see challenges as a trial, forgetting that trials are what give us character.

We forget to smile, laugh and be happy.

Life is a wonderful gift, how we accept things in life depends on how we see ourselves.

Life is wonderful, we meet wonderful people, have great friendships,

Share wonderful secrets and moments and get to be loved, and to love.

Do not take life for granted.

May yours be filled with love and happiness
ALWAYS!!!



Geniet julle naweek  en die wat ry, kom  versigtig by julle bestemmings uit.

Entry filed under: gedagtes. Tags: .

Die dag as alles verander As “Feelings” soos n boom groei

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  April 29, 2009 om 9:37 nm

    Ek stem Neykie as jy ophou droom is jy ‘n lyk!!!!

    Mooi bly!

    Reply
  • 2. Roeleen  |  Januarie 20, 2013 om 6:28 nm

    Hi, ek is Roeleen ek love julle boodskap dit is waar en diep. Ek wil vra vir jul hulp sal jul asb indien moontlik vir my 20 skrifte uit bybel oor seen kan email ek is tans in selgroep en het dit nodig asb?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2009
M T W T F S S
« Mar   May »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: