Waar mens vrede maak

Maart 15, 2009 at 1:31 nm 5 Kommentaar

 

As jy al baie seer gekry het, mense wat jou verraai, en onvoorsienbare dinge wat gebeur.  Jy as mens moet jou self kan vergewe voor jy onvergifnis gaan vra, jy moet vrede maak daarmee, dat  alles nie altyd volgens jou drome gaan loop nie.

 

Soms se God ook vir jou nee wanneer jy Hom ernstig smeek om ‘n stuk swaarkry uit jou eie lewe te weer.  Maar God se nee is altyd tot die beswil van sy kinders.  Ook in jou lewe mag God dinge toelaat wat teen sy wil gaan, dinge soos seerkry en swaarkry, smart en lyding, sodat jy sal ontdek dat jy nie die mas sonder Hom kan opkom nie. Lyding bring ‘n mens altyd nader aan God, omdat dit jou laat besef presies hoe nodig jy Hom het.  As God dus weer nee sê vir jou gebede, weet dat hierdie nee-antwoord jou nader aan Hom wil bring, sodat Hy in jou lewe die dinge kan vermag wat Hy liefhet.

Vader, dankie dat U in my lewe die dinge wat u haar toelaat, sodat die dinge wat U liefhet sal kan realiseer.

 

Vrydag het ek my hare so biekie gaan sny en weer die grys laat wegsteek, en ek dink nogal dit lyk nie te sleg nie, en die komplimente wat ek gekry het, het my mood biekie gelig na die slegte nuus wat ek gekry het.  maar atleast het ek n paar mense wat omgee en my altyd bystaan, maak nie saak wat nie.

 

Geniet die res van sondag

Entry filed under: Alles en nog wat, bybel. Tags: .

Dit wat die verskil maak Net sommer n ietsie…

5 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Maart 17, 2009 om 11:42 vm

    Neykie hiermee groet ek die blog wèreld. Julle moet lekker blog!!!

    Reply
  • 2. neykie  |  Maart 19, 2009 om 3:55 nm

    Meermin, hoekom? mxit my dan chat ons

    Reply
  • 3. Mavis  |  Maart 20, 2009 om 1:16 nm

    Mies meermin hoekom loop jy jy is so mooi miesies jy moenie loop nie

    hau klein miesie neykie jou blog is banja mooi Mavis sien jou hart is skoon soos jik

    Reply
  • 4. Xanika  |  Maart 24, 2009 om 9:45 vm

    Al troos dit nie veel nie, help dit om te weet jy is nie die enigste een met pyn nie! Sterkte.

    Reply
  • 5. meermin  |  Maart 24, 2009 om 11:09 vm

    Neykie ekke het toe besluit om te bly!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: