Handsakke en inhoud tag

Maart 6, 2009 at 9:58 vm 1 comment

hier is my huiswerk meermin soos gevra

090306_093430

090306_091956

Inhoud van my handsak

090306_092028

my beursie met bankkaart en n bybelversie-Ek het gekom sodat hulle lewe kan he, ja, om dit oorvloedig te he.” Johannes 10:10

090306_0920501

My dapsoon pille wat keer dat ek blasies kry en saam dit moet ek Vitamin C drink

lg-ks360-2

My selfoon ( die prentjie is van die internet afgetrek omdat ek nie my selfoon met my selfoon kan afneem nie)  hehe

a000winny_pooh_

everyone_busy

Ek voel asof ek hierdie heel naweek kan omslaap, is dit net ek of het hierdie week verby gevlieg?  Ek gaan in die bed bly dvd’s uitneem en rustig wees hoe sal wipneus se my muse vind …..

Geniet julle naweek

w0310

p.s Roer hardloop jou hart uit die naweek

Entry filed under: Alles en nog wat, Tag. Tags: .

Speakers; Barbie poppe en Valentynsdag….. Goeie dinge wat mens bly doen

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Meermin  |  Maart 6, 2009 om 10:47 vm

    Dankie dat jy jou huiswerk gedoen het! Ja nee ek myself is gedaan, wil hierdie naweek dit probeer rustig vat want ander naweek is dit nag, Jaco verjaar volgende Vrydag, hy en sy pelle gaan paaaartie, gelukkig nie by my huis nie, en Saterdag kom sy pa en ouma en Sondag my ouers en susters, so ek gaan ander naweek my bene stompies hol!!

    Lekker naweek, is jy nog op mxit? Invite my weer as jy nog my nommer het!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: