Speakers; Barbie poppe en Valentynsdag…..

Februarie 26, 2009 at 7:27 nm 5 Kommentaar

Ons girls is nou maar eenkeer suckers vir romance en tjoklits en baie blomme en gooi “diamonds” erens in en enige man kan die girl om sy pinkie draai.


Die geld sake was knap so pas na Kersfees en Nuwejaar vieringe, menende die eerste Valentynsdag in my lewe en ek het ‘n liefie en ek kan nie eers van my kant af bederf nie – by gelas hy het ‘n kaartjie gekry ; so met die maand se pay sou ons 12 daggies na “V” dag mekaar ietsie koop.

Ons het die dorp in gevaar, ek het hier en daar iets in die oog gehad, en so tussen deur ook geskimp.  Maar die “goeie” hart van my kan dit net nie toelaat dat hy my te veel bederf nie.  In elke winkel word ek gevra of ek dit of dat soek, ek kners op my tande en se maar net nee dankie. Dis nie nodig vir bederf nie my liefie, ek het jou in my lewe, maar klip-kop van n man kan ook nie die “diamonds” in my oog sien sparkle as hy iets uitwys nie.  Alles vir die maand klaar gekoop stel hy voor ons moet “die sound plek besoek”…..

By die huis gekom, word die speakers in my hand gedruk….. Hier my liefie jou valentyns geskenk……gasp… dankie my liefie…. smile…. soen…. drukkie….. storm kamer toe……


en in my stilswye wonder ek wat is die mees onromantiese geskenk ooit aan jou gegee op Valentynsdag?  Ek het die mooiste gas braaier in die oog vir liefie, maar ek dink ‘n Barbie pop is heel moontlik die beste opsie vir liefie maar dalk is ek net biekie te “blunt” op my punt aan hom te bewys.

genade my, speakers ?????

Entry filed under: Valentyn. Tags: .

I’m Yours…. Handsakke en inhoud tag

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Februarie 27, 2009 om 11:18 nm

    Lol, hoe lag ek nou vir jou. Jy is gelukkig, ek kry nie eers ‘n kaartjie nie. My liefie glo dis geld mors!

    Reply
  • 2. meermin  |  Maart 3, 2009 om 7:39 vm

    Nou moet ekke eers probeer opvang, lekkerdag vir jou!!

    Reply
  • 3. demoerin  |  Maart 3, 2009 om 11:33 vm

    😆 Selfs ek sal nie speakers koop nie. Ek het per ongeluk V-dag in Durban misgedrink met die afskop van die Super 14 saam…😳 Ek het wel daarvoor opgemaak…

    Reply
  • 4. meermin  |  Maart 4, 2009 om 7:50 vm

    Neykie ek het jou getag!!

    Reply
  • 5. meermin  |  Maart 5, 2009 om 12:24 nm

    Ekke is sommer nou hartseer, jy het nog nie jou huiswerk gedoen nie!!!

    Ja ek is terug jammer oor al die inskrywings, maar ons nie juis besig nie!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: