Liefde se moeilikheid

Februarie 18, 2009 at 10:21 vm 4 Kommentaar

Nog nooit was ek in so vaste verhouding waar, ek letterlik my alles gee nie.  Om maar net op te noem….

James was lekker afleiding –  na die skool (ek dink hy het die wilde ek na vore gebring)  (3 maande saam)

Waldo was die stil stemmig een – ek moes my plek ken ( hy het my rusteloosheid laat ontwikkel)  ( 1maand saam)

Wikus het my op ‘n harde manier geleer wat dit is om iemand regtig lief te he ( by hom kon ek net myself wees) (1maand saam)

Jaun is my era, my vertroueling ek dink hy verstaan my beter as wat ek myself verstaan, sy liefde vir vinnig ry en terselfde tyd moet hy klou as ek bestuur.  Met hom kan ek basies enige iets deel – hy was die eerste ou wat elke gedig wat ek al geskryf het gelees het en  verstaan hoekom ek is soos ek is.  Net soos wat ons mekaar kan lief he kan ons behoorlik baklei- My humeur is defnitief vlambaar.

Maar dan is daar ook soms die klein probleempies wat ons sommer heeltemal van die pad af laat dwaal.  Hy is vreeslik as dit kom by die klein dingetjies – soos bv as ek net eenkeer minder vir hom gese het ek is lief vir hom as die vorige dag.

make_love_not_war_smurf_t-shirt

Dis nie altyd maklik om in so semi-permanente verhouding te wees nie want dis maar ‘n kort rukkie wat ons saam is, en ons moet mekaar behoorlik leer ken en mekaar se grille en geite verduur of dit kan in ‘n vulkaan verander.  Ek het geleer wat regte liefde was, en dis weggevat by my – en nou het ek die kans om met dit te speel en dit te vertroetel om my beste te wys as dit by liefde kom.

true-love

What lies behind us, and what lies before us are tiny matters compared to what lies within us.
~ by Ralph Waldo Emerson ~

The greatest thing you’ll ever learn
Is to love and be loved in return.
~ From “Unforgettable with Love” by Natalie Cole

Onthou versie vir die week:

Liefde beteken niks anders nie as om God ter wille van Homself
bo alles lief te hê, en om ons medemens om sy ontwil lief
te hê soos ons onsself liefhet – Meister Eckhart.

Lekker dag en week vir almal

100_1105

ons liefde
pers skemer
son sak
in die ooste

my hart
my siel
is joune

‘n enigheid
wat vorm
vir nou
en altyd

Entry filed under: Gedigte, Liefde. Tags: .

Blixer Boerejodin…. sterkte I’m Yours….

4 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Februarie 23, 2009 om 3:57 nm

    😆 Mens sal dink dit is lente met al hierdie liefde in die lug oor die blogosfeer!

    Reply
  • 2. meermin  |  Maart 3, 2009 om 7:43 vm

    Neykie ek is SSOOOO bly vir jou part, mag julle liefde blom tot in lente van dae!!! WONDERLIK om te lees jy het iemand gevind want jy is ‘n pragtige wonderlike lieflike mens!!

    Reply
  • 3. Monique  |  Januarie 9, 2010 om 12:36 nm

    LIEFDE is sos suiker so soet sos nektar

    Reply
  • 4. Monique  |  Januarie 9, 2010 om 12:41 nm

    I like this guy at pietersburg and he likes me but he doesn’t think we are ment for each another

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: