Verkoue in Februarie

Februarie 11, 2009 at 9:33 vm 3 Kommentaar

Dis nie baie lekker nie maar wat kan ons se….. my neus is toe en my lyf voel of hy deur ‘n trein getrap is, elke keer as ek “blaf” dan voel dit of my borskas uit wil val. En dan het ek nog die bewerasies ook, van wat sal ek nie weet nie, my handskrif lyk nie baie vars nie.

Geniet die res van julle week ek gaan ‘n bed soek en medisyne kry en gesond word.

capttflrr

En ek los julle met die nuwe Kelly Clarkson liedjie

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Vers ‘n dag – 6 Februarie 2009 Blixer Boerejodin…. sterkte

3 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Februarie 11, 2009 om 12:31 nm

    Neykie hoop jy voel gou gou beter!!

    Bly in die bed, drink al jou medisyne en hou jou warm!! Drink Med Lemon’s ek glo maar daaraan!!

    Slaap soveel jy kan.

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Februarie 12, 2009 om 11:35 vm

    (((Neykie))) Hoop jy voel gou beter!

    Reply
  • 3. Suz  |  Februarie 12, 2009 om 11:35 vm

    Sterkte vir jou. Ek was laas week siek met verkoue, gelukkig het ek gou Dr toe gegaan dat sy my kan gesond Dr.

    Lekker Doeks

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: