Die yak in Gluten-vrye brood…..

Februarie 5, 2009 at 2:03 nm 2 Kommentaar

Die mens se liggaam is erger om te verstaan as n rekenaar.  Die dokter praat in rekenaar-taal oor die liggaam, en ek verstaan tienkeer beter.  So praat met my in rekenaar taal en ek sal beter verstaan, ek sal my self nou nie ‘n rekenaar boffin noem nie, maar wat ek weet is darem meer as die allerdaagse tikster wat net weet hoe om Word en Excel te gebruik en hoe om die rekenaar aan te skakel. Soos byvoorbeeld die tannie by my vorige werk kon nie eers die rekenaar aan skakel nie.

Maar nou dwaal ek weer van die oorspronkel doel vir hierdie skrywe.  Hierdie dokter is briljant in sy werk, hy ignoreer nie my vrae nie, en verduidelik alles mooi en laat my vinnig op my gemak voel.  Die groot punt is ek is defnitief allergies vir Gluten.  En daarom mag ek geen gewone brode, koeke of koekies of terte eet nie, en moet baie versigtig wees vir inhoud in ander kosse.

My basiese spyskaart lyk soos volg

Ek mag eet :

Vleis, vis en pleimvee wat nie geproduseer is met enige grane of meelprodukte bv, enterprise worsies ens.
Een eier ‘n dag
Groente 4 Porsies ‘n dag
Vrugte 3 Porsies ‘n dag
2 Eetlepels vet
Mielie-, Rys of sojabone en glutenvrye meelprodukte

en 4Koppies Melk ‘n dag……

En dis dit….. ek gaan kieriekie maer word…..

Laat my gluten vrye broodjie gaan eet, dis jig jig en jig in HOOFLETTERS.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Ek is poegaai….hehe Vers ‘n dag – 6 Februarie 2009

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  Februarie 5, 2009 om 10:48 nm

    Sterkte Neykie! As jy eers in die gewoonte is, sal dit beter gaan!

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Februarie 8, 2009 om 2:50 nm

    😯 Sterkte met daardie jig broodjies Neykie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: