Ek is poegaai….hehe

Februarie 4, 2009 at 8:38 vm 4 Kommentaar

devilwickedwednesday-1

Vandag besoek weer Meneer die Dokter, en ek is nie baie lus nie.  Ek werk die afgelope paar weke dag en nagskof so ek is redelik al moeg, my brein “freeze” as iemand n intelegente vraag vrae, hy skreeu vir n biekie rus maar elke oggend agtuur is ek nog steeds op my pos.  Ek was maandag ook by die “gevreeste” Tand meneer. My tandvleis is nog steeds seer, en my wang opgeswel asof ek in ‘n boksgeveg was.

Die week het ook al amper sy gat gesien.  Waar vlieg die tyd met ons heen?  Voel asof mens alles wat jy wil doen net nie in jou 24uur dag kan inpas nie.   Ek gaan weghardloop, of verdwyn na stukkies paradyse toe wie wil saam kom…..

En wordpress wil nie saam werk sodat ek my wegkruip plekke kon deel sodat jy kan se of jy wil saam gaan maar dis erens diep in die bosveld waar jy honderde kilo’s moet ry om by n dorp uit te kom.  Waar rus en stil jou nie in die minste sal pla nie.

Geniet julle woensdag

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Jou woorde Die yak in Gluten-vrye brood…..

4 Kommentaar Add your own

  • 1. RB  |  Februarie 4, 2009 om 2:45 nm

    Maak nie saak waar jou wegkruip plek is nie, ek gaan saam. (Solank daar nie slange is nie en die bosveld is nou vol van hulle – kan dit nie maar iewers naby die Kaap wees nie, jy weet die see, son en sand??)

    Reply
  • 2. meermin  |  Februarie 5, 2009 om 7:43 vm

    Neykie die jaar het skaars begin en my batterye is ook verby pap!!

    Reply
  • 3. Xanika  |  Februarie 5, 2009 om 9:35 vm

    Ek kan ook doen met ‘n vakansie of ‘n wegbreek – voel net op hierdie stadium of ek nie weer sal wil terugkom nie!

    Reply
  • 4. Sonnika  |  Maart 17, 2009 om 9:38 vm

    Neykie ek wil ook saam gaan ek is omtrent op en dit is nou eers Maart???? Ek weet self nie waar die tyd met ons heen gaan nie maar dit is nie te goed nie. Tussen deur die geleer en die werk kry ek nie eers tyd om te eet of koffie te drink nie maar glo my ek maak elke dag vir my n tydjie tussen 12:00 en 13:00 (nie dat ek lunch vat nie ek werk by blABSA en kry nie tyd vir sulke dinge nie maar ek maak seker ek facebook vir n hele uur waarna ek kopseer ontwikkel want dit is net te lak aanhoudend op die rekenaar

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: