Om jouself heeltemal te verloor…. Is nie cool nie

Februarie 2, 2009 at 6:23 vm 1 comment

Ek dink ek is heeltemal te complicated om te verstaan vir enige iemand.  Myself al baie daaroor in die gat gebyt….

Laasjaar het ek met baie dinge te doen gehad wat my so te se “groot” laat word het.

En hierdie jaar se begin voorspel al klaar niks goed vir dit wat nog mag kom nie.  Ons elkeen is so vasgevang in seer dat ons verloor die tyd wat ons gewoonlik saam sou spandeer.  En my hart is baie seer die afgelope tyd, dis asof almal nog een laas te keer die mes wil uitruk en weer insteek.  En ek kan verstaan op n manier, dat al die seer van laasjaar nie net gaan verdwyn nie, maar hoekom is daar altyd mense wat jou bly seermaak met dit wat hulle se?  En ek weet ek is stadigaan besig om myself te verloor, want ek moet sterk staan vir Jaun, as hy nie lekker voel nie, en vir die drie mense wat my weer leer leef het, maar soms raak alles net te veel, dan voel ek of ek kan ry en ry tot die kar se petrol klaar is hom net daar los en verder stap.  Verdwyn in die nag in….. sonder woord aan enige iemand wat dalk sou wou belangstel.

Maar om myself te wil verloor is ook nie so cool as wat dit klink die oomblik as ek dit hardop uitspreek teenoor myself nie.  Ek dink net julle sal dalk vir my in groen-dakkies kom kuier voor die middel van 2009.

Maar intussen bly ek staande

Take a look at this….

101%

From a strictly mathematical viewpoint:

What equals 100%?

What does it mean to give MORE than 100%

Ever wonder about those people who say they are giving more than 100%

We have all been in situations where someone want you to GIVE OVER 101%

What equals 100% in life?

Here is a little mathematical formula that might help answer these questions:

If:

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Is represented as:

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26

If:

H-A-R-D-W-O-R-K

8+1+18+4+23+15+18+11 = 98%

And:

K-N-O-W-L-E-G-D-E

11+14+15+23+12+5+4+7+5 = 96%

But:

A-T-T-I-T-U-D-E

1+20+20+9+20+21+4+5 = 100%

THEN, look how far the love of God will take you

L-O-V-E O-F G-O-D

12+12+22+5+15+6+7+15+4 =101%

Therefore, one can conclude with mathematical certainty that:

While hard work and Knowledge will get you close, and Attitude will get you there, IT’s the Love of God that will put you over the top!

Entry filed under: gedagtes, Hartseer. Tags: .

Ek het myself verstom As die Here met jou praat…. moet jy luister

1 Kommentaar Add your own

  • 1. wipneus  |  Februarie 2, 2009 om 9:56 vm

    Gelukkig het elke donker wolk ‘n silwer rand. Vir alles in die lewe is daar ‘n begin en ‘n einde! Sterkte Neykie 🙂

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Februarie 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: