Nuwe liefde

Januarie 29, 2009 at 1:08 nm 2 Kommentaar

love_quotes_comments_01

Dit was laat November, en hy het al n rukkie sy oog op my.  Hy werk by my pa en het al baie kak in die lewe gehad.  En ek het gekyk en gekyk en toe gesien. n rowwe diamante wat net geslyp moet word om in iets baie mooi’s te verander.

Ons het nog voor ek by my pa begin werk het met mekaar gesels en mekaar moed in gepraat, maar erens het dit ge-eindig en hy is terug na sy eks toe, waar hulle toe verloof geraak het, maar dinge was nog steeds nie lekker nie.  Hy kon haar net nie vertrou nie omdat sy hom al n paar keer verneuk het met iemand.  En hy het geglo dat hy nie iemand beter verdien nie, dat dit die beste is wat hy sal kan kry in die lewe.

So is hulle uit mekaar en ons het weer begin praat en ons siele teenoor mekaar uit gestort.  Hy is die naweek na my verjaarsdag saam toe ons gaan kamp het en die dinsdag 2 Desember 2008 het hy soos ‘n “genuine gentelman” om sy kniee gegaan en my gevra of ek sy meisie sal wees.

Mens kan ook nie dink dat ‘n diamant wat so grof is en seer gekry het vinnig sal reg kom nie, en ek het soms baie moed op gegee.  Hy is van nature ‘n jaloerse mens, maar na een groot fight het hy besef met sy jaloesie gaan hy my dalk net eendag verloor. Ons is baie dieselfde, wat stoutighede aan betref, en ons kan saam lag, huil en net rustig wees.  Hy vul my aan op n manier wat ek nooit gedink het iemand sal kan  doen nie.

Ons is ‘n baie kort rukkie nou saam, en as hy nie by my is nie verlang ek na hom, maar ek weet ook dat ons onsself moet bly en ons eie ding nogsteeds moet doen.  En vir die eerste keer kan ek voel dat iemand my rerig liefhet en nie net so se nie.

Ek dink in elke opsig van drome het my droom half waar geword, om eendag ‘n man soos my pa te he.  Iemand wat weet dat die lewe nie oppervlakkig is nie en dat mense jou seer maak met woorde alleen.  Hy is baie beskermd teenoor my, baie keer dan voel ek sommer net down- en as ek hom vertel hoekom wil hy die strate invaar om die wat my seermaak te gaan soek.  Dan moet ek bontstaan om te keer.

thing-called-love

youknowyoulovesomeone

55-when-you-say-you-love-me

Mag jou dag met liefde gevul wees , mag jy elke sekonde herrinner word hoe die mense om jou jou liefhet.  Geniet dit om lief te he en lief te wees vir ander, want dit is wonderlik om lief te he en te weet jy is geliefd.

1095060918026236399s500x500q85

Entry filed under: Lewe, Liefde. Tags: .

Vers-‘n-dag Bybel.co.za Time to relax….

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Bottertjie  |  Januarie 29, 2009 om 1:21 nm

    Dis altyd nice om te lees van mense wat hul liefde uiteindelik gekry het!
    Mm, daai stoutigheid waarvan jy praat? Eish, jou wille ding!

    Reply
  • 2. neykie  |  Januarie 29, 2009 om 1:33 nm

    bottertjie stoutighede soos om eiers te gooi terwyl ons ry of grappe te maak in ‘n bank ens. 😉

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: