Gedagtes en Gedigte

Januarie 26, 2009 at 6:19 vm 5 Kommentaar

Judas

dit skreeu
en
raas
die stemme
oorverdowend
my siel
uit geruk
bloed spatsels
oor die mure
van ons
binnekamer
jy was die judas
die verraaier
wat my soen
en my
dan
saam die
leeus in die
hok in werp



Herfs

jy het my
deurboor met
jou kyker-groen oe
in die deur
bly staan

Elke keer wou
jou vashou
en jou
gee wat jy
begeer

in seisoene
het my hart jou
beleef
somer,
herfs,
winter &
lente

maar die herfs
het ‘n vrou blaar
jou verstom
laat staan in
die deur

Net om een ding
te se
Dis Verby!


glitter-graphics.com

Ek is Anna

Elke jaar
klokslag
word ek
onthou van
jou wrede
afgunstige woorde
“niemand sal jou glo”
“dis ons geheim”
elke jaar
word rowe
afgekrap met
jou skerp mes
om dieper te delf
my altyd te
herinner aan
jou ou-mans hande
wat my jong meisie
liggaam
gestreel,
bevoel het…

(geskryf na ek “ek is Anna” gelees het)


glitter-graphics.com

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Vir jou my lief Elke soen voel soos die eerste een – Piet van Wyk de Vries

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Januarie 26, 2009 om 2:25 nm

    Neykie, weet jy iets van Meermin? Ek sien haar blog is gedelete, en sy antwoord ook nie my e-mail nie. Ek voel so effens bekommerd oor haar?

    Reply
  • 2. neykie  |  Januarie 26, 2009 om 3:24 nm

    Ek het dit ook gesien, ek wonder wat het gebeur? Sal haar ook n email probeer stuur het jy haar selfoon nommer?

    Reply
  • 3. Nordic  |  Januarie 26, 2009 om 4:00 nm

    Ek het dit ook gesien — lees gewoonlik net rond, en hare is een van dié wat ek altyd gelees het.

    Reply
  • 4. Wipneus!  |  Januarie 26, 2009 om 9:28 nm

    Diep gedigte Neykie. Die laaste een is baie goed geskryf!

    Stuur groete vir Meermin as jy met haar gesels Neykie!

    Reply
  • 5. Suz  |  Januarie 27, 2009 om 10:12 vm

    Meermin het haar blog gesluit omdat sy nie meer tyd het om te blog nie. Het gister ‘n mail van haar gekry.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: