Vir jou my lief

Januarie 23, 2009 at 7:20 vm 9 Kommentaar

Vir jou wou ek
die mooiste liefdeslied
skryf;
om te vertel hoe kosbaar
jou liefde vir my is;
om jou te laat verstaan
van my toekoms drome;
jou deel te maak daarvan;
in jou arms wil
ek swewe so vry soos
‘n arend;
in jou liefdesgloed wil
ek knus toegedraai bly;
in jou oe
wil ek verdrink en
later leer swem;
vir my is jou liefde
my veilige hawe
waar jy die winde en
storms keer
om my warm te beskerm;
vir jou het ek lief

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Olive se ouma Gedagtes en Gedigte

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Meermin  |  Januarie 23, 2009 om 9:35 vm

    Neykie het jy liefde gevind???

    Die foto’s sal Maandag op my blog wees!!

    Reply
  • 2. Suz  |  Januarie 23, 2009 om 9:55 vm

    Neykie

    Dit is baie mooi, het daar iemand spesiaal in jou lewe gekom?

    Reply
  • 3. Suz  |  Januarie 23, 2009 om 9:55 vm

    Meermin

    Ek kan nie meer wag om dit te sien nie!!!!!

    Reply
  • 4. neykie  |  Januarie 23, 2009 om 10:06 vm

    Ja daar is iemand, sal biekie ‘n blog skryf oor hom. Geniet julle naweek en meermin ek kan nie wag vir maandag nie

    Reply
    • 5. neels  |  April 25, 2013 om 3:23 vm

      Daai is bja mooi woorde rerag ek is 18 jaar out en ek is mal daar oor kan jy dalk iets sit om vir my girl te se hoe jamer ek is dat ek haar seer ge maak het

      Reply
    • 6. neels  |  April 25, 2013 om 3:24 vm

      Bja mooi woorde dit maak my dink an my girl

      Reply
  • 7. Tersia  |  Januarie 23, 2009 om 3:19 nm

    Geniet die liefde! Koester dit, dit is kosbaar! Geniet die naweek!!

    Reply
  • 8. merriemuis  |  Januarie 23, 2009 om 5:50 nm

    Dis rerig sommer wonderlike nuus!
    Liefde en koestering laat ‘n vrou sommer blom!! Laat haar “ontwaak”
    Geniet elke liewe oomblik van dit!

    Reply
  • 9. neels  |  April 25, 2013 om 3:32 vm

    Ek wl net se die is die perfect plek om gedigte te lat le om fir mense te fra of hulle jou lief wil he as hulle wil kan jy hulle ook se dat hulle jou liefde kan kry

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: