Olive se ouma

Januarie 22, 2009 at 7:08 vm 1 comment

Olive se ouma was ‘n kat
die oumies het gesukkel
om te dood,

elke verskoning
was oumies
se dood

olive se sak
was ‘n gat gebrand
deur oumies se
terugkeer
vyf keer
in drie maande

Olive se ouma was ‘n kat
die oumies het gesukkel
om te dood

** Ek het hierdie geskryf oor ‘n baie (of so het ek gedink) vriendin, se altyd verskoning.

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Kruispad… watter kant toe nou? Vir jou my lief

1 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Januarie 22, 2009 om 12:30 nm

    Hallo jy ek werk aan ‘n inskrywing met foto’s van toe en nou sodra ek dit reg het, sal ek dit op sit, ons is erg besig hier by die werk … ek werk soos ek tyd het aan hierdie inskrywing!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: