Kruispad… watter kant toe nou?

Januarie 21, 2009 at 11:09 vm 3 Kommentaar

Hoe gemaak as jy by die sogenaamde kruispad uit kom en jy staan en wonder watter kant toe nou?  Watter pad sal die beste wees.

ek wil in duisende stukkies vou.  maar ek mag nie omdat ek sterk moet staan. ek mag nie wys hoe ek voel en hoe alles my raak nie.  ek het dit dalk net eenkeer te veel gehoor hoe sleg ek is. ek het nie n goeie hart nie.

Ek sal anderdag more weer beter voel.  In tussen hoop ek elkeen van julle het ‘n lekker dag.

neykie

funny_monkey_pictures

267080_f520

Entry filed under: gedagtes, Hartseer. Tags: .

Goeie vriende Olive se ouma

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Januarie 21, 2009 om 12:51 nm

    (((Neykie)))

    Ek is seker jy sal weet watterkant toe!!

    Reply
  • 2. Wit Perd  |  Januarie 21, 2009 om 12:58 nm

    Neykie,

    Partykeer staan ek ook daar…en jy weet wat? Vandag voel dit en al die anner dae of ek nogsteeds daar bly staan.

    Partykeer word mens net opgetel en na die regte rigting gestuur…

    Mens sal somme net weet wanneer!!…

    Lekker daggie

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Januarie 21, 2009 om 7:22 nm

    (((Neykie))) Ek stem saam met Zee, jy sal weet watter kant toe!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: