God se liefde

Januarie 21, 2009 at 9:21 vm Lewer kommentaar


I cannot change the way I am,
I never really try,
God made me different and unique,
I never ask him why.

If I appear peculiar,
There’s nothing I can do,
You must accept me as I am,
As I’ve accepted you.

God made a casting of each life,
Then threw the old away,
Each child is different from the rest,
Unlike as night from day.

So often we will criticize,
The things that others do,
But, do you know, they do not think,
The same as me and you.

So God in all his wisdom,
Who knows us all by name,
He didn’t want us to be bored,
That’s why we’re not the same
~Author Unknown~

Beklee jou met God se liefde

Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot
volmaakte eenheid saambind (Kol 3:14).

Romantiese liefde is veelkleurig en uiteenlopend. As twee mense ’n
afspraak het, sal die man en die vrou smaakvol en gepas aantrek. As
die liefde blom tot ’n huwelik, word die rok van ’n leeftyd vir
die bruid gemaak en die man trek ’n spesiale pak klere aan. Hierdie
soort liefde is mooi om te sien.

God se liefde wat gee, deel en omgee, is egter dié liefde wat bo
alle ander soorte liefde gekies moet word. Dit is hierdie liefde wat
alle ander dinge bymekaarhou. Dit is die grootste deug in die lewe. En
Christene het hierdie liefde van God in hulle hart. Ons het ander
mense lief omdat ons weet dat God in Christus ons eerste liefgehad
het. Hierdie liefde is nie maar net ’n natuurlike “gaafheid” of
vriendelikheid teenoor mense nie. Dit kom direk van God – wat liefde
is!

God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat
Hy aan ons gegee het (vgl Rom 5:5). Hierdie Goddelike liefde dring ons
om om te gee en te deel. Dit gee aan ons die vermoë om selfs lief te
wees vir dié mense wat dit nie verdien nie. Ons liefde strek baie
wyer as bekendes en geliefdes. Dit maak dat ons optree tot voordeel
van almal wat God binne die radius van ons liefde geplaas het. Hierdie
liefde verloor nooit moed nie en verloor nooit hoop nie. Dit hou aan
en aan.

Dít is hoe God liefhet – en dít is hoe Hy wil hê dat ons sal
liefhê. Met sy liefdestaal.

O God, maak my ’n instrument van u suiwer liefde op die plek waar U
my in die wêreld geplaas het.

Liefde beteken niks anders nie as om God ter wille van Homself
bo alles lief te hê, en om ons medemens om sy ontwil lief
te hê soos ons onsself liefhet – Meister Eckhart.



Entry filed under: Alles en nog wat, bybel. Tags: .

Dis tyd om biekie te rus vir 2 dae Goeie vriende

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: