Dis tyd om biekie te rus vir 2 dae

Januarie 16, 2009 at 8:21 vm 2 Kommentaar

itsweekend2

Ek het gister aand nagskof begin werk is dit nie wonderlik nie….hehe.  Geluk is die ouens maklik om mee te kommunikeer en hulle gesels en leer my speel-speel.  Alhoewel ek my half dood gelag het vir die stories wat hulle vertel was dit nogtans lekker.

Wel ek gaan nou naweek hou, geniet julle naweek en rus lekker uit.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Toe gebeur dit alweer met my…. God se liefde

2 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Januarie 20, 2009 om 7:36 vm

    Hoop jy het LEKKER gerus. Ek haal my hoed af vir enigeen wat kan nagskof werk… want ek glo nie ek sal kan nie.

    Reply
  • 2. meermin  |  Januarie 20, 2009 om 10:43 vm

    Jammer as ek so stil is, maar ons is erg besig hoor!!

    Nee dankie ek wil nie nagskof werk nie!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: