2009 se wense vir jou

Januarie 5, 2009 at 1:48 nm 6 Kommentaar

happy-new-year

aan almal,

Ek glo dat julle 2009 met skaterlag binne gegaan het of jy nou gesit het of gedans het.  Ek weet 2008 het sy seer dinge gehad en sy “happy times” maar mag 2009 vir elkeen meer lag, vreugde en baie liefde inhou. Mag jy hierdie jaar kies om met Jesus se hand in joune te loop.

Mag Hy jou dra as jy nie meer krag het om te loop nie,
Mag Hy jou seer dokter,
Mag Hy jou optel as jy geval het,
laat Hom toe om jou trane af te vee en
onthou jy kan altyd jouself wees by Hom.

Geniet 2009 en Mag dit vir elkeen ‘n GREAT jaar wees….

Liefde

Neyks

Entry filed under: beste wense, Nuwejaar. Tags: .

Sien jou weer in 2009 Toe gebeur dit alweer met my….

6 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Januarie 6, 2009 om 7:19 vm

    Neykie mag al jou drome waar word in 2009!

    Lekker om weer terug te wees!!

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Januarie 6, 2009 om 6:07 nm

    Hello (((Neyksie))) Dis so lekker om jou terug te hê!

    Mag jy ‘n voorspoedige en magical jaar hê!

    Reply
  • 3. demoerin  |  Januarie 7, 2009 om 7:50 vm

    Dankie vir die mooi wense, dieselfde vir jou!

    Reply
  • 4. Wit Perd  |  Januarie 8, 2009 om 8:40 vm

    Net voorspoed en mooi wense vir jou vir 2009.

    Lekker dag!

    Reply
  • 5. Bottertjie  |  Januarie 8, 2009 om 10:47 vm

    Hey Neykie
    ‘n Gatskop, lek-lekker, awesome 2009 vir jou! Ek sal van volgende week weer begin blog!

    Reply
  • 6. meermin  |  Januarie 12, 2009 om 12:09 nm

    Halllllllllo waar is jy???

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Januarie 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: