Sien jou weer in 2009

Desember 11, 2008 at 8:00 vm 7 Kommentaar

“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie.  Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop”

Spreuke 3:5-6

innocence_cute_girl

Dis lekker om iemand te he wat buitekant staan, en met hom te kan praat.  Partykeer is dit nog moeilik want die woorde huiwer om oor my lippe te vloei.  Maar om al jou hart se seer en dinge uit te praat maak jy jouself gesond.

Vir elkeen in blogger land wil ek hierdie oomblik vat en net se……

merry-christmas-with-tree

Vir my vas dit ‘n moeilike en harde jaar, maar ek is hier deur en die jare wat gaan volg sal beter raak.  Soms is mens in daardie groef vas gevang van seer, en jy voel jy bly net seer kry.  En as dit nie vir ‘n paar mense was nie, het ek lankal al sekerlik verdwyn.  Om twee van hulle te noem – Wipneus en Meermin

Dankie ook aan Pikkie vir my kersgeskenk. Jou woord het my trane in my oe gegee.

Niemand sal weet wat hulle woorde en bystand vir my beteken het in hierdie jaar nie.

Demoerin dankie vir jou week in ‘n neutedop, dit het my baie gehelp die laaste ruk – waar ek min kans gekry het om te blog

Zee by jou het ek altyd iets geleer, jy is ‘n wonderlike mens. En die oulike foto’s van Zeethan het my soms laat skaterlag.

Dorings en Rose dankie vir ‘n wonderlike blog, wat my brein nie laat vrot het met geskiedenis en dan my hart laat huil het met seermaak goed.

Aan die wat ek nie genoem het nie. Dankie want by elkeen van julle het ek iets geleer.

Mag die Here by elkeen van julle wees, die wat ver gaan ry en die wat tuis bly.  Mag sy vrede en genade julle omring sodat elkeen van julle met nuutgevonde vreugde die nuwe jaar sal in gaan.

Glitter Words
[Glitterfy.com – *Glitter Words*]

Entry filed under: Kersfees, Nuwejaar. Tags: .

21 dae en dan is dit …… 2009 se wense vir jou

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Desember 11, 2008 om 8:13 vm

    😳

    Neykie, ek is bly jy geniet my blog. Ek lees ook baie hier by jou.

    Lekker vakansie hou en geniet die Kersfees.

    Reply
  • 2. Pikkelik  |  Desember 11, 2008 om 8:47 vm

    Lekker vakansie vir jou! ‘n Geseënde Kersfees en ‘n 2009 wat jou sal laat terugstaan in absolute verbasing!!!!

    Reply
  • 3. Suz  |  Desember 11, 2008 om 12:15 nm

    Neykie

    ‘n Baie geseende Christus fees vir jou en jou geliefdes. Mag 2009 net vol vreugde en vrede vir jou in hou.

    Groetnis tot 2009

    Reply
  • 4. demoerin  |  Desember 15, 2008 om 8:03 vm

    Beste wense vir ‘n VREDE-volle en VREUGE-volle feesseisoen! Ek dink ons het almal bietjie ‘n break nodig!

    Reply
  • 5. Zee  |  Desember 23, 2008 om 10:21 vm

    Neykie, dankie vir jou mooi woorde. Mag hierdie Christusfees vol liefde wees vir jou!!! ‘n Baie geseënde Kersfees.

    Reply
  • 6. lanaba  |  Desember 24, 2008 om 8:39 vm

    Merry merry kriekiemis end a spekkeroolse nuwe jaar vir jou……

    Troedelkies
    xxx

    Reply
  • 7. Wipneus!  |  Desember 31, 2008 om 11:04 vm

    Voorspoedige Nuwejaar Neyks!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2008
M T W T F S S
« Nov   Jan »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: