Onfeilbare liefde

Desember 5, 2008 at 9:28 vm 3 Kommentaar

“Die goddelose het smarte, maar wie op die Here vertrou, die omvou Hy met sy liefde. Psalm 32:10

 

Onvoorwaardelike liefde … liefde wat nooit faal nie.  Dit is nou iets waarin jy jou vertroue kan stel.  Miskien ken jy menslike liefde maar te goed.  Dit kan goed, sterk en meeslepend wees, maar nie volmaak nie.  Die mense vir wie ons lief is, stel ons teleur of skend ons vertroue.  Maar God se liefde is onfeilbaar. 

Wanneer jy op Hom vertrou, sal sy liefde jou omvou en jou nooit in die steek laat nie.  Om God te vertrou beteken om eerlik te wees met Hom, Hom te vertel van jou kwellings, jou vrese en jou probleme.  Jy hoef nie bang te wees om vir Hom enigiets te vertel nie, want daar is niks wat jy kan sê wat sal veroorsaak dat Hy sy liefde onttrek nie.  Sy liefde is onfeilbaar. Dis ewig. Vertrou daarop.

beautiful-river-sunset_25132grasslands-sunset_41419sunset-bouches-du-rhone_13188

nature-lifeisfullofcolors_1024x768

waterfalls_walking_to_work

 

“‘n Sagte antwoord laat woede bedaar; ‘n krenkende woord laat woede ontvlam.”
Spreuke 15:1

“Liewe kinders, ons liefde meonie net lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid.”
1 Johannes 3:18


glitter-graphics.com

Geniet julle naweek. Hierdie week was erg vir my so ek gaan net lekker uitrus.  En in die bed bly, vanoggend op gestaan met ‘n lekker griep.

Entry filed under: bybel, Lewe. Tags: .

Omdat dit die moeite werd is om ‘n kans te waag 21 dae en dan is dit ……

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  Desember 5, 2008 om 10:24 vm

    Amen!!!!!!

    Reply
  • 2. Tersia  |  Desember 8, 2008 om 3:17 nm

    Baie dankie!

    Reply
  • 3. Pikkie  |  Desember 9, 2008 om 9:38 nm

    Ek wou nog sê jou fodies is amazing!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2008
M T W T F S S
« Nov   Jan »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: