Omdat dit die moeite werd is om ‘n kans te waag

Desember 4, 2008 at 2:29 nm 3 Kommentaar

“Ons is almal potlode in die hand van God” – Moeder Teresa

sweet-baby-sayings2

542a25e6539005068b0a2d7ec6e93282

quote40

mcrisks0421

Die son skyn altyd helderder en die sterre is meer in die hemelruim as mens iemand spesiaal in jou lewe het.

As ek in die oggend wakker word en in jou skokkende blou oe kyk, dan raak ek van voor af verlief.  As ek in die aand gaan slaap en jy my vashou, en oor my hare streel dan droom ek van dit wat nog gaan kom vir ons twee.  Wat so lekker is dat jy my onbewustelik help om deur die dag te kom.  Dis nog alles so nuut hierdie – daar is nog klein dingetjies wat krap, maar saam sal ons oor die klipperige paaidjie loop.  Verhoudings is nie maklik nie dit kort harde werk.  Soos gister in die kar, het ek ‘n grap gemaak en jy het die res van die grap voltooi.  Jy laat my heel gewillig jou toonnaels verf – net vir die lekker daarvan.

Ons weet nie wat die toekoms in hou nie – maar ons gaan nie bekommer nie, omdat ons weet ons kan dit maak werk.

Geniet julle dag verder en die naweek

Entry filed under: Lewe, Liefde. Tags: .

Superglue en tyd Onfeilbare liefde

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  Desember 4, 2008 om 4:54 nm

    Was lekker om weer hier by jou te kuier! Lekker naweek!! Liefies

    Reply
  • 2. Pikkelik  |  Desember 4, 2008 om 5:44 nm

    Geskenkie vir jou!!!!

    Reply
  • 3. Pikkelik  |  Desember 5, 2008 om 8:29 vm

    O jitte ek lees nou eers hier!!!!!!!!! Maar ek het dit dan voorspel!! Ek is so bly vir jou! It’s about time!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Desember 2008
M T W T F S S
« Nov   Jan »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: