Superglue en tyd

November 27, 2008 at 10:23 vm 3 Kommentaar

Al probeer mens hoe hard, dis moeiliker as wat jy gedink het; en jou verlede bly swaar op jou skouers rus.

Superglue help nie om al die legkaart stukkies by mekaar te hou nie.  Een of ander tyd verbrokkel die droe stukkies gom en val alles weer in skerwe om jou voete.

As jy elke dag kan om hiekel met sydrade, sodat die herinneringe kan bly staan. As tyd ons vriend was en ons het baie oor gehad om alles wat fout is reg te maak. As geheue kon bly staan en ouderdom kon weg val.  As woorde op papier kon bly sonder om te verbleik, as die “regte een” vinnig kon opdaag sodat die spore van mense wat ons verlaat nie so seermaak, as verbygaande dinge ons lewens omvergooi en die diep kant jou intrek en daar ‘n hand is wat jou sal uithelp, as alles net maklik was, en geld nie elke mens se bestaan was nie, as liefde maklik was en almal is vriende met almal.  Net dan sal dit glad nie meer die moeite werd wees om te leef nie.

nov3021

As dit sin maak om te lewe, moet elke mens deur “rough patches” gaan, as almal alles maklik gehad het, hoe sou ons as mense op getree het?  Jesus sit elke ding wat met jou gebeur – in jou lewe met ‘n spesifieke doel, en ‘n les om daaruit te leer.  Superglue gaan nie vir altyd die stukkende hart by mekaar hou nie, dit gaan nie gebreukte aardse dinge vir altyd heel hou nie.  Vir ‘n rukkie kan superglue werk, maar wat gebeur as die superglue droog word en verouder.  Dit verkrummel en hou dan nie meer alles so mooi aan mekaar soos ons wou he dit moes nie.

quotes-life1

Dit wat ons nie dood maak nie maak ons net sterker.

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Vandag se sterk-maak dinge Omdat dit die moeite werd is om ‘n kans te waag

3 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Desember 1, 2008 om 7:29 vm

    Neykie, lekker dag vir jou!!

    Reply
  • 2. Tersia  |  Desember 1, 2008 om 1:52 nm

    Baie dankie vir hierdie! Dit is net vir my! Ek loer nog so hier en daar in! Ek mis julle elke dag en dink aan baie van julle spesiaal! Lekker dag!

    Reply
  • 3. Tersia  |  Desember 1, 2008 om 1:54 nm

    Baie dankie vir hierdie! Dit is net vir my! Ek loer nog so hier en daar in! Ek mis julle elke dag en dink aan baie van julle spesiaal! Lekker dag!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: