Vandag se sterk-maak dinge

November 25, 2008 at 11:21 vm 6 Kommentaar

life-hope

life

Een volle jaar, verby in ‘n kan mens se ‘n oogwink, van 21 word en nog die lewe geniet- en my lewe het verander in baie opsigte.

Om vandag te se ek is ‘n jaar ouer en het ook ‘n jaar se wysheid by gekry.

Elke lewenspad
het erens
emmers vol hartseer,
en om elke hoek
ook ‘n bondel “blessings”
die son bly altyd
skyn,
soms kan die verwelkste
blom weer lewe
deur genoeg aandag
liefde en vertroeteling.

Ons trap baie spore in die sandduine van die lewe, mar in die oggend het die nagwind dit weg gewaai. Alles is onverganklik behalwe die omgee vir mekaar.

Enjoy die res  van die dag, en weet dat Jesus altyd by jou is.

2141661

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Liewe Vriendin – vroee kerfees wense Superglue en tyd

6 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  November 25, 2008 om 11:26 vm

    Mens geniet jou dag, jammer as ek so stil is, maar dit gaan maar rof hier by die werk!

    Reply
  • 2. Zee  |  November 25, 2008 om 11:57 vm

    Neykie, baie geluk met jou verjaarsdag. Ek hoop dat die volgende jaar net vreugde gaan inhou vir jou en dat al jou drome waar sal word!!

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  November 25, 2008 om 1:35 nm

    Weereens baie geluk met jou verjaarsdag Neykie!!😆

    Reply
  • 4. neykie  |  November 25, 2008 om 2:18 nm

    Dankie vir almal wat emails gestuur en gecomment het, ek waardeur dit baie

    Reply
  • 5. Pikkelik  |  November 25, 2008 om 3:27 nm

    ♪♫♪♫ Baie, baie geluk met jou verjaarsdag, en dan is dit nog so ‘n GROTE ook!!! God’s rykste seën en alles wat mooi is vir die jaar wat voorlê!

    Reply
  • 6. meermin  |  November 27, 2008 om 7:39 vm

    Geniet jou dag!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: