Liewe Vriendin – vroee kerfees wense

November 20, 2008 at 10:23 vm 2 Kommentaar

A strong positive mental attitude will create more miracles than any wonder drug.


glitter-graphics.com


Liewe Vriendin ,

Daar is min mense soos jy,
en ek kan nie die geleentheid verby laat gaan
sonder om vir jou te sê dankie
vir ‘n jaar waarin jy my vriendin was nie.


Ek het al die kersvaders uit die prentjie gehaal,
want ek glo nie in die ou man nie –
wat ek wel glo is dat God jou uniek en besonders gemaak het.

Wat ek graag wil hê is dat die klokke in jou lewe sal lui
en mooi tye en voorspoed sal aankondig,
en wanneer jy rustig is gedurende die feesgety
in die bad of op die bank,
voor die stoof, by die wasgoed, waar ookal,
jy vir God sal ervaar,
God wat jou geskape het en Sy Seun gegee het
sodat ons kan lewe in oorvloed.
Ek bid dat baie klokke vir jou sal lui in 2009  –
groot blinkes met goeie tyding.

Dat God vir jou in 2009 tasbaar sal word,
dat jy sal verdrink in die Heilige Gees se teenwoordigheid
en alles wat jy aanraak tot God se eer en heerlikheid sal wees.
Dat die engele vir jou baie boodskappe sal bring van gesondheid,
liefde en vrede.
Ek glo jy gaan verder in Christus groei
en ook vir ander van jou liefde en vrede gee.

Groete en dankie vir jou vriendskap

22193273_l

Entry filed under: beste wense. Tags: .

Inspirasie is soms nodig…. as ek net tyd kon kry om dit te gaan soek…. Vandag se sterk-maak dinge

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  November 21, 2008 om 5:58 vm

    Dankie Neytjie! Lekker naweeek!

    Reply
  • 2. meermin  |  November 21, 2008 om 7:38 vm

    Lekker naweek vir jou!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: