Inspirasie is soms nodig…. as ek net tyd kon kry om dit te gaan soek….

November 19, 2008 at 9:39 vm 1 comment

Alles gaan in ‘n waas verby, daar is net te min tyd in ‘n dag- elke minuut word in beslag geneem.  En ek het nog nie eers verjaar nie en ek voel al klaar ‘n paar jaar ouer na hierdie  jaar.

Ek kom nie deur alles in eendag nie, in die aande is ek te moeg om ‘n pen vas te hou wat van nog al my gedagtes neer te pen.  Inspirasie kom nie vanself nie, ek glo jy moet deur ‘n spesifieke fase gaan voor die inspirasie te voorskyn sal kom.  En dis nogal moeilik –  want in die paar dae of die week wat verby is het baie dinge gebeur om my biekie iets te gee om oor te skryf – maar my kragte en uithou vermoe is daarmee heen.  Ek is eenvoudig net uitgeput……

Kan dit nie maar vakansie wees , net om my batterye te herlaai.  Iets anders kry om op te fokus.

inspiration_quote_graphic_b5

inspirational_quotes

inspirationalquotation

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Drome (2) Liewe Vriendin – vroee kerfees wense

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  November 20, 2008 om 7:48 vm

    Neykie dit gaan net so woes en leeg hier ook!
    Te min ure in die dag!
    Sterkte!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: