Drome

November 5, 2008 at 11:46 vm 4 Kommentaar

Dit was ons drome,
saam in ‘n bottel
in die solder
weggesteek

ons drome
na te jaag
dit oorgee
aan die toekoms

elke woord
vertel
ons diepste
drome

maar net
tyd sal leer…

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Nooit is ‘n baie lang tyd…. Drome (2)

4 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  November 5, 2008 om 12:51 nm

    Ai NEYKIE dit is mooi, dit raak my hart op ‘n manier aan!! Mag jy ‘n heerlike wonderlike dag hè verder. ((((((((((Neykie))))))))))

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  November 5, 2008 om 5:25 nm

    (((Neykie))) Ek hoop dit gaan goed met jou?

    Baie mooi inskrywing!

    Reply
  • 3. Zee  |  November 5, 2008 om 9:12 nm

    Pragtig Neykie!

    Reply
  • 4. Tersia  |  November 6, 2008 om 1:01 nm

    Tyd sal leer…… intussen maak daardie tyd seer! Tyd is ‘n relatiewe begrip….!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: