Soos baie dae tevore

Oktober 16, 2008 at 2:07 nm 2 Kommentaar

Soos baie dae in die verlede sit ek en dink weer, waar gaan die pad van die lewe my lei.  Kronkelpaaie is nie rerig lekker nie omdat mens nooit weet wat wag om die volgende kronkel nie.  Ek begin even wonder of dit maar net die begin is van my lewe, en dat daar nog veel meer op my pad gaan kom.

Myspace Inspiration Graphics Quotes

Myspace Motivation Graphics Quotes

Myspace Quotes Graphics

Ek hou net eendoel voor oe, en dis om bo uit te kom.

More is Vrydag. Jippie!

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Ons nuwe toevoeging tot die gesin ‘n klein dogtertjie

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Die week in ‘n storiedop…. « Demoerin’s Klasak  |  Oktober 17, 2008 om 7:00 vm

    […] en aktiewe muses te hê, en dat sy nie bekommerd moet wees oor die gespottery nie, sy moet net haar hart volg en seker maak sy vermoei haarself nie gereeld nie….en onthou om haar kristalballe te […]

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Oktober 20, 2008 om 7:31 vm

    Daar gaan nog baie kronkel en gelyk paaie oor jou lewe kom!! Enjoy die ride! 🙂

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2008
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: