Ons nuwe toevoeging tot die gesin

Oktober 15, 2008 at 3:06 nm 5 Kommentaar

Eers was sy naam Andries en toe Japie- toe besluit ons Tjoppies is net die regte naam. 

Ons huis op die plaas se tuin

     

Uitsig van ons stoep op die plaas, Asemrowend.  Vrydae middae sit ons heerlik en sundowners drink en verkyk ons aan die wild.

Ek het vir my ‘n bearded dragon gekoop, en dis ‘n lekker troeteldier om te he ek kan ure le en kyk na hom, hy vervel elke twee weke so hy word nou baie groot.

So twee weke terug het Johannè se nefies hier gekuier, en ons het die middag besluit ons gaan swem, nou die swembad is net ‘n “splash” pool, Johannè het op ‘n manier bo-op my gespring in die swembad, my neus was baie seer, ek het die dag daarna gelyk of ek in ‘n bar fight was. 😆

Geniet julle dag.

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Vergifnis is ‘n Keuse Soos baie dae tevore

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Oktober 15, 2008 om 4:53 nm

    Ek oorweeg dit sterk vir so bearded dragon dingetjie!

    Ai, jy is so gelukkig om op ‘n plaas te bly hoor🙂

    Reply
  • 2. Bottertjie  |  Oktober 16, 2008 om 8:59 vm

    Dis ‘n baie mooi plaas. Maar, uhm, die bearded-dingetjie laat my bietjie gril. Ek hou nie van goggas en sulke diertjies nie, gee liewer vir my ‘n furball.
    Ag en Tjoppies is sooooo oulik! Kom almal sê: Aaaah!

    Reply
  • 3. neykie  |  Oktober 16, 2008 om 9:57 vm

    Aaaah!

    Reply
  • 4. Adrie  |  Oktober 16, 2008 om 11:33 vm

    Is Tjoppies se naam ‘n voorspelling van sy toekoms?

    Reply
  • 5. neykie  |  Oktober 16, 2008 om 11:51 vm

    Nee , ons het nogal gespot oor hoe lekker sal sy beentjies skenkel potjie😆 maak, maar nee ons eet nie ons troeteldiere nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2008
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: