Ek dink dis tyd.

Oktober 8, 2008 at 7:49 vm 7 Kommentaar

dit was ‘n tyd
om jou te onthou
maar ek was so
klein
Al wat ek kon
onthou
was my duim vas hou
sodat jy by die huis mag
wees
maar dis laat
en jy is weg
ek wens ek kon
jou groet
vir oulaas

 

Sondag aand ‘n liedjie gehoor van Matthys Roets – Partykeer, dis ‘n blerrie mooi song. 

 

Lekker dag verder en moenie worry die week is amper verby

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Dan plant ek my boom op n ander plek Hoe sal ek maak?

7 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Oktober 8, 2008 om 12:31 nm

    Kan jy glo dit is al Woensdag vandag.

    Jou header lyk pragtig!!!

    Reply
  • 2. meermin  |  Oktober 9, 2008 om 7:45 vm

    Leka dag vir jou!

    Reply
  • 3. Pikkelik  |  Oktober 9, 2008 om 11:27 vm

    Mooiste header!!! Gaan jou goed Neyks….

    Reply
  • 4. meermin  |  Oktober 9, 2008 om 11:57 vm

    Tarra ekke gaan visvang!!

    Gaan jou goed.

    Reply
  • 5. Wit Perd  |  Oktober 9, 2008 om 12:50 nm

    mooi woorde…

    Reply
  • 6. meermin  |  Oktober 10, 2008 om 2:16 nm

    ekke dink dit is amper tyd vir huiswaarts keer, lekker aand en geniet jou naweek!!

    Reply
  • 7. Wipneus  |  Oktober 12, 2008 om 9:52 vm

    Baie mooi header!!!🙂

    Hoop jy hou lekker naweek!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2008
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: