Hoe om nie te wees wat mense van jou maak nie

Oktober 7, 2008 at 9:31 vm 3 Kommentaar

Ek het al baie gewonder, hoe is dit dat mense hulle idee van hoe jy is, het en dit met die hele wereld sal deel en almal sal hulle glo.  Maar om voorsprong te verkry, moet jy ook nie na ander se skinder stories luister nie.  Wag en kyk.  Ontmoet eers die betrokke persoon en kry jou eie mening oor die mens en sy persoonlikheid.  Want wat ander mense kwyt raak oor ander is soms hulle eie mening.

 

Hoe om te vergewe vir wat ander aan jou doen?

Maklik, gee al jou haat vir die Here en sê net vir hom jy vergewe hulle.  Al is dit hoe moeilik. Moenie dat ander mense jou swaar laat kry in die lewe.  Haat en jaloesie is lelik, want een of ander tyd skop dit jou waar dit die seerste sal maak.  Om elke dag bukkend onder al jou haat vir ander te loop, maak nie van jou ‘n beter mens nie.  Maar om haat en jaloesie van jou af weg te werp en in jou hart te vergewe sal jy weer die ou jy wees.

 

Ek wil nie hierdie inskrywing morbied afsluit nie so ek sal so paar prentjies sit, net om die dinsdag op te kikker.  Lekker dag vir almal

 

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Lekker lag Woensdag Dank aan Bottertjie…. speel lekker op Gizmoz

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Oktober 7, 2008 om 10:40 vm

    Neykie

    In my ervaring weet mens dikwels nie hoe jy self is nie. Verskillende mense sien jou anders, afhangende van die masker wat jy aan hulle wys.

    Reply
  • 2. Bottertjie  |  Oktober 7, 2008 om 11:22 vm

    Ek stem, Adrie. Ekself het voorgegee ek is hierdie happy-happy girl, maar diep binne, was ek so ongelukkig oor myself.
    Maar dis sad dat mense ‘n wanindruk kry van jou oor iets wat jy plaas op jou blog. Ek sê net vir daai mense: Leer eers die mens ken, voor jy klippe gooi.

    Reply
  • 3. ICE  |  Oktober 14, 2008 om 11:41 vm

    So true!

    Mense sal altyd asume, want dis makliker as om eers die mens agter die blog/woorde te leer ken!

    Wees net die beste jy, wat jy kan wees!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2008
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: