Lekker lag Woensdag

Oktober 1, 2008 at 1:31 nm 8 Kommentaar

Entry filed under: Grappies. Tags: .

Die menswees uit my te sny: Hoe om nie te wees wat mense van jou maak nie

8 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Oktober 2, 2008 om 7:11 vm

    Gister was te warm vir lekker lag, ek het byna heeltemal gesmelt van hierdie hitte!!

    Ons kan nou doen met reèn, sodat ek sommer net in die reèn kan gaan sit tot ek ‘n ysblokkie voel!!

    Ek het nog steeds geen mail van jou nie!!!!!

    Reply
  • 2. Dellie  |  Oktober 2, 2008 om 12:48 nm

    Hie-hie, ja dis Donderdag, maar dis nogsteeds snaaks!😆

    Reply
  • 3. meermin  |  Oktober 3, 2008 om 8:58 vm

    En vandag is Vrydag en nog steeds is dit baie snaaks!!!

    Reply
  • 4. meermin  |  Oktober 3, 2008 om 8:58 vm

    jou mail het iewers verlore geraak, ek wag nog steeeeeds vir jou mail!!

    Reply
  • 5. Pikkelik  |  Oktober 4, 2008 om 7:40 vm

    😆 Dis nou Saterdag…. Ek lag nog steeds… 😆 😆

    Reply
  • 6. wipneus  |  Oktober 4, 2008 om 9:48 vm

    😆 shame!

    Reply
  • 7. Tersia  |  Oktober 4, 2008 om 9:01 nm

    Gelukkig weet ons nie wat die dag van more gaan inhou….! Lekker naweeek!

    Reply
  • 8. Bottertjie  |  Oktober 6, 2008 om 2:06 nm

    Dis nou Maandag en nogsteeds snaaks….hie hie hie.
    Wat soek jy vir jou header?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2008
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: