Die menswees uit my te sny:

September 30, 2008 at 3:06 nm 5 Kommentaar

Mense kan maak en breuk
Mense kan my siel tussen hulle hande krummel
Mense kan my seermaak
Mense kan my dryf tot die punt
punt van woede en trane
punt waar ek wonder wat my bind aan hulle
punt vir my om die mes te vat en my menswees
in stukkies te kerf
mense….

Maar gelukkig is daardie mense nie meer deel van my lewe  nie, ek
kan op staan, en aangaan.

o happy days,

Geniet julle dag

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Die lekker en die sleg….. Lekker lag Woensdag

5 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Oktober 1, 2008 om 9:47 vm

    ((((((((((Neykie))))))))))

    Reply
  • 2. meermin  |  Oktober 1, 2008 om 11:13 vm

    Neykie ekke het nog geen mails van jou gekry nie.

    Reply
  • 3. neykie  |  Oktober 1, 2008 om 11:33 vm

    Wat is jou email adres meermin…..?

    Reply
  • 4. demoerin  |  Oktober 2, 2008 om 9:47 vm

    Vat eerder die mes en kerf die ongewenstes uit jou lewe uit.

    Reply
  • 5. wipneus  |  Oktober 4, 2008 om 9:47 vm

    Ek stem saam Demoerin, cut mense wat jou sleg behandel uit.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2008
M T W T F S S
« Aug   Oct »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: