Die lekker en die sleg…..

September 29, 2008 at 9:54 vm 3 Kommentaar

koevert oor
die heining
die foto’s
van gister
dis net…..
alles is nou
verby

“Ek is die lig vir die wereld.
Wie my volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig he wat lewe  gee.”
Johannes 8:12

Julle moet ‘n awesome week he.

Entry filed under: Gedigte, Lewe. Tags: .

Dis naweek…. Die menswees uit my te sny:

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  September 29, 2008 om 1:35 nm

    Hi Neykie lekker week vir jou en sterkte!!!

    Reply
  • 2. meermin  |  September 30, 2008 om 9:58 vm

    Neykie lekker week vir jou, geniet jou dag. Ek het nou nog ‘n mail van jou ontvang nie!! ((NEYKIE)).

    Reply
  • 3. demoerin  |  September 30, 2008 om 10:49 vm

    Yip, ongelukkig kan die lewe nie net uit lekker bestaan nie. Die trick is sekerlik om nie oor die sleg te tob nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2008
M T W T F S S
« Aug   Oct »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: