Vriende

September 25, 2008 at 9:42 vm 4 Kommentaar

Hoekom is daar altyd vrae as vrouens goeie vriende met mans is?

Maar soos elke ding wat met my gebeur is, hierdie ook deel van die “storie van my lewe”

Hoekom is die vriend se vrou jaloers omdat ek en hy al 5jaar en 2maande vriende is, ons is daar as die ander een ons nodig het.  Maar die swaard sal seker altyd oor ons koppe hang dat ons ‘n verhouding het.

Is dit ons wat dit so laat lyk, of moet sy selfondersoek gaan instel.  Geen vertroue in ‘n verhouding, sal mos nooit werk nie. 

 

“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.   Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed.  My juk is sag en my las is lig.”
Matteus 11

 

Geniet julle dag

Entry filed under: Lewe, Liefde. Tags: .

Om liefde te deel….. Dis naweek….

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  September 25, 2008 om 9:55 vm

    Ek kan nie regtig jou vraag antwoord nie! 😆 Geniet julle vriendskap. Miskien moet jy ook met die vrou ‘n goeie vriendskap begin, wel bygesê as sy nice is!!! Ons vrouens is mos maar jaloerse goedjies!😈

    Lekker dag vir jou ook! 😉

    Reply
  • 2. demoerin  |  September 25, 2008 om 1:01 nm

    Ek dink net vrouens is oor die algemeen meer jaloers as mans.

    Reply
  • 3. Die week in ‘n neutedop…. « Demoerin’s Klasak  |  September 26, 2008 om 7:24 vm

    […] rond, en wonder bietjie oor die nuutste toilet-filosofie. Vir die diepe denkers word skoonheid en jaloesie bietjie kaal uitgetrek. (Nee, die engeltjie is nie weer hier betrokke nie!). Ons lewenslessie uit […]

    Reply
  • 4. Jenny  |  September 30, 2008 om 11:35 vm

    Die antwoord op jou vraag is vir my ook duister, die probleem is egter vir my baie meer bekend!
    Kan vir jou net een ding uit ondervinding sê, Moenie met die vrou vriende maak nie, want jy’s amper gewaarborg om dan jou vriend te verloor. Glo my, ek het!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2008
M T W T F S S
« Aug   Oct »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: