Die gesuis in my ore

September 19, 2008 at 8:27 vm 3 Kommentaar

Ja mense wat dink hulle weet alles, en jou dan wil uit trap…..

Al wat ek hoor is blah-blah-blah

Wie dink jy is jy in anyway om in te meng met ons sake….

jy ken  nie die volle storie nie,
jy weet jou woorde
“julle is almal lelik met haar”
laat my lag
maar ken jy die rede????

So next time mind your own business

okie?

cabish???

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Donderdag funnies Vergewe….Vergifnis

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  September 22, 2008 om 6:18 nm

    Maar jy is kwaai 😆

    Reply
  • 2. neykie  |  September 22, 2008 om 6:22 nm

    Met rede wippie, sal jou more die hele storie mail dan kan jy my jou mening gee…. die storie of my life….

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  September 23, 2008 om 9:50 vm

    Dis vreeslik Neyks!!! Dit was onnodig en het niks met niemand anders te doen nie, dit is privaat! Vat dit verder!!!👿 Ek sal jou ‘n paar telefoon nommers gee!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2008
M T W T F S S
« Aug   Oct »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: