In memory

September 11, 2008 at 5:01 nm 2 Kommentaar

In memories
kan ons baie sien
hoe ons was
en die lekker tye
maar in verby gaande jare
gaan ons dit vergeet
die slegtes maar soveel
meer die goeies
brokkies gedagtes
saamgeflans om
te herrinner aan die leed
in memory aan jou
hoekom begin ek jou
mis na so lang tyd,
hoekom kom die trane dan nou eers?

Entry filed under: Gedigte, Lewe. Tags: .

Ek mis jou Dinge wat my laat wonder

2 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  September 15, 2008 om 7:50 vm

    P R A G T I G!!

    Geniet die dag!😆😉

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  September 16, 2008 om 8:53 nm

    Hi Neykie, dis baie mooi. Dit laat my nou dink aan een van my gunsteling liedjies van Barbra Streisand…
    Memories,
    Like the corners of my mind
    Misty water-colored memories
    Of the way we were
    Scattered pictures,
    Of the smiles we left behind
    Smiles we gave to one another
    For the way we were
    Can it be that it was all so simple then?
    Or has time re-written every line?
    If we had the chance to do it all again
    Tell me, would we? could we?
    Memories, may be beautiful and yet
    Whats too painful to remember
    We simply choose to forget
    So its the laughter
    We will remember
    Whenever we remember…
    The way we were…

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2008
M T W T F S S
« Aug   Oct »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: