Ek mis jou

September 7, 2008 at 4:53 nm 8 Kommentaar

In tye wat
stilte te
lank uit rek
word my hart
saam getrek
van verlange
na jou,
jy ken my
beter as enige
ander
jy weet wat
om te se
as trane
my sig
verswak
is jou woorde
vir my die
pleister
op my seer
ek mis jou,
jy sal altyd ‘n deel
van my bly.

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Die seer van liefde In memory

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  September 7, 2008 om 7:14 nm

    Hello Neykie!!!

    Dis baie mooi en baie seer!
    Lekker aand verder🙂

    Reply
  • 2. Tersia  |  September 7, 2008 om 9:28 nm

    Sjoe, ek voel ook so vanaand! Dis so mooi! Lekker week vir jou!

    Reply
  • 3. semisoet  |  September 8, 2008 om 12:42 vm

    Jy het geen idee…thanx neykie.

    Reply
  • 4. meermin  |  September 8, 2008 om 7:18 vm

    Geniet jou dag.

    Reply
  • 5. oopkop  |  September 8, 2008 om 1:56 nm

    Beautiful.

    Reply
  • 6. Mefri  |  September 8, 2008 om 6:44 nm

    Dis baie mooi en dit verdien ‘n WOW!

    Reply
  • 7. Bottertjie  |  September 10, 2008 om 11:37 vm

    Sjoe, dis mooi, diep..

    Reply
  • 8. meermin  |  September 11, 2008 om 9:43 vm

    Neykie ONS MIS JOU ook wat het van jou geword?? Geniet jou dag!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2008
M T W T F S S
« Aug   Oct »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: