Die seer van liefde

September 4, 2008 at 12:09 nm 3 Kommentaar

Emosies wat gepaard gaan met gedagtes,

Maar niks woorde om dit mee te beskryf nie,

Die dag wanneer dinge te veel word

Jy wil wegkom en rus

Jou gedagtes dryf jou in hoogste versnelling om draaie

En jou wiele voel nie so vas op die pad nie

As winde jou ‘n paar tree terug waai

Die son jou vel verskroei

En jy heeltemal verlore

Op vlaktes bly staan en jou liefde

Wat soos vuur binne my ontplof

En die vulkaan sy laaste

Vonke spat

En jou liefde in duisende stukkies kole

Om my te laat val

Entry filed under: Gedigte, Liefde. Tags: .

Seer Ek mis jou

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  September 4, 2008 om 10:00 nm

    Baie mooi en dit praat op die oomblik met my!

    Emosies wat gepaard gaan met gedagtes,

    Maar niks woorde om dit mee te beskryf nie,

    Die dag wanneer dinge te veel word

    Jy wil wegkom en rus

    … ek rus bietjie (((Neyks))) 😆

    Reply
  • 2. meermin  |  September 5, 2008 om 7:17 vm

    Dit is so mooi! Neykie lekker naweek vir jou.

    Reply
  • 3. semisoet  |  September 7, 2008 om 12:06 vm

    Baie mooi! So waar. Hoe stop jy die kar as als te veel raak en al wat jy wil doen is om vir altyd te onstnap uit die crazy lewe.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2008
M T W T F S S
« Aug   Oct »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: