Seer

September 3, 2008 at 11:51 vm 2 Kommentaar

Ek wil nie
die stille pyn
in jou oe
lees
as hy kom en
gaan sonder
woorde
en jy na my
draai met vrae
in jou oe
en ek moet
jou seer
aanskou

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Wat moontlik is…. Die seer van liefde

2 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  September 4, 2008 om 7:22 vm

    Neykie ek verstaan jou seer, maar mens in watse taal praat jy daar bo? Ek kon nie kop of stert uitmekaar nie.

    Neykie ek het nie meer woorde vir jou seer nie. Wil nie maar seblief aanbeweeg met jou lewe nie, jy is nog jonk en baie mooi, moenie in ‘n hoekie gaan sit oor een simpel man nie!! Want hy is simpel as hy jou nie wil raak sien nie!! Sterkte jy ek dink aan jou!!

    Reply
  • 2. neykie  |  September 4, 2008 om 10:22 vm

    jammer meermin iets het skeef geloop, maar dit lyk nou beter.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2008
M T W T F S S
« Aug   Oct »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: