Dit wat stom is…..

Augustus 17, 2008 at 12:37 nm 4 Kommentaar

Ek gaan die volgende paardae biekie blog-verlof neem. Omdat my gedagtes en my gemoed nie by die blog pas op die oomblik. Sal darem nog inloer by julle.

Weetwoorde:

“Net ‘n mens self ken die bitterheid van sy eie gemeod, en ook in sy vreugde kan niemand anders voluit deel nie.
Spreuke 14:10

Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. ‘n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi.
Psalm 16:5&6

Entry filed under: Lewe. Tags: .

My simfonie noot Altyd onthou

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Roer  |  Augustus 18, 2008 om 8:15 vm

    Geniet jou af tydjie. Hoop dinge kom mooi reg.

    Reply
  • 2. Tersia  |  Augustus 18, 2008 om 9:28 vm

    Rustige tydjie vir jou! As jy terug is, skyn die son weer! Liefies!

    Reply
  • 3. demoerin  |  Augustus 18, 2008 om 12:18 nm

    😆 , Jou simfonie bietjie vals? Lekker rus!

    Reply
  • 4. meermin  |  Augustus 19, 2008 om 7:14 vm

    Neykie ek het nie eers amper gister by jou blog uitgekom nie, ons was toe onder die blog, nou dat ek daaraan dink, ek dink ek het maar een of twee blogs gelees! Lekker dag vir jou *new look* !

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2008
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: