My simfonie noot

Augustus 14, 2008 at 10:01 vm 4 Kommentaar

Om die bladsye van ‘n boek toe te maak, en van voor af te begin. Is dit beter om dit gouer te doen of dit so biekie uit te stel

Hoe klink jou simfonie? Niks is ooit soos ons wil he dit moet wees nie, maar op die ou end moet ons dit aanvaar. Die paadjie wat jou lewe met jou geloop het is so bedoel. God het ons beplan nog voor ek en jy werklikheid was, Hy het ons elke detail al klaar geken.

Gebed is die manier waarop ons na God uitreik. Ons doen dit dikwels instinktief, veral in tye van nood. Ons bid wanneer omstandighede en toestande buite ons beheer raak, en ons bid en hoop dat God op die een of ander wonderbaarlike manier sal ingryp en tot ons redding sal kom. Om jou gebed effektief te maak is daar sekere opdragte wat jy moet gehoorsaam. God vra onder meer dat jy na Hom sal luister en aan Hom gehoorsaam sal wees.

Ware en gelowige gebed is ’n tweerigtingproses. Jy praat met God, en Hy praat met jou. Ongelukkig is baie mense so besig om met God te praat dat hulle nie tyd het om te hoor wat God vir hulle wil sê nie.


glitter-graphics.com


glitter-graphics.com


glitter-graphics.com

Ek hoop julle donderdag is verwoedelik lekker. Enjoy

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Hoe leer mens om te praat, as jy voel jy kan nie Dit wat stom is…..

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  Augustus 14, 2008 om 11:08 vm

    Ek hoop jou dag is ook wonderlik – soos jy!

    Reply
  • 2. Zee  |  Augustus 15, 2008 om 12:08 vm

    Ai nou is dit al Vrydag. Geniet jou dag en naweek Neykie!! En ek wil nog steeds oppie plaas kom bly!!

    Reply
  • 3. neykie  |  Augustus 15, 2008 om 9:44 vm

    Zee, dis heerlik op die plaas hehe. Lekker naweek vir jou

    Reply
  • 4. meermin  |  Augustus 15, 2008 om 10:00 vm

    Neykie lekker naweek vir jou. Geniet elke sekonde van elke minuut van elke uur van hierdie naweek!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2008
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: