Begin van ‘n nuwe week

Augustus 11, 2008 at 9:55 vm 7 Kommentaar

Ek wil nie
meer keer
as my oë
jou sien
my hart
bokspring
my kniee
verlam
want jy
is my exstacy-drug
my dagga-walm
my strokiesprent-held
my hart is verower
deur jou my sexy seerower.

Dis die begin van ‘n nuwe week.  Hoop julle naweek was darem lekker ontspannend.


glitter-graphics.com

Hoop julle skoner geslag het ‘n lekker vroue-dag gehad. Hierdie week trek ons plaas toe. Jippie

Have A Great Day

Standing for what you believe in regardless of the odds against you,
and the pressure that tears at your resistance
…is Courage.

Keeping a smile on your face when inside you feel like dying,
for the sake of supporting others
…is Strength.

Stopping at nothing and doing what’s in your
heart that you know is right
…is Determination.

Doing more than is expected, to make another’s life a little more bearable,
without uttering a single complaint
…is Compassion.


Helping a friend in need, no matter the time or effort,
to the best of your ability
…is Loyalty.

Holding your head high
And being the best you know you can be when life
seems to fall apart at your feet,
…is Fortitude.

Facing each difficulty with thoughts that
time will bring you better tomorrows,
And never giving up…
…is Confidence.

Hierdie per e-pos ontvang en moes dit net met julle deel.

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Randy Pausch- dood maar ‘n legende op sy eie manier Liefde deur Anria

7 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Augustus 11, 2008 om 12:40 nm

    Geniet jou week!!

    Reply
  • 2. demoerin  |  Augustus 11, 2008 om 12:46 nm

    Plaas klink vir my soos hemel op aarde op die oomblik. My naweek….ek gaan aan die einde van die 2 weke opeindig met vierkantige oë met die Spele saam…😆

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Augustus 11, 2008 om 1:03 nm

    Neykie is jy verlief op ‘n seerower😆
    Grap sommer, baie mooi!!

    Dit klink lekker om plaas toe te trek!! Hoe gelukkig kan mens wees?

    Reply
  • 4. Tersia  |  Augustus 11, 2008 om 2:56 nm

    Plaastoe!!?? Waar isi plaas? Geniet die trek en ek hoop jou nawek is ook voorspoedig!

    Reply
  • 5. Tersia  |  Augustus 11, 2008 om 2:57 nm

    Klink of ek gedrink is…. hoop jou week is na die naweek ook voorspoedig….!

    Reply
  • 6. neykie  |  Augustus 11, 2008 om 3:02 nm

    😆 Tersia jip plaas toe. Ek het in een van my vorige post die plaashuis aangedui met ‘n rooi pyltjie. Net buite vereeniging- beplan ‘n lekker lewe saam net die mense wat rerig nodig is.

    Wipneus net so gelukkig soos ek. A die vrede en stilte wat my siel sal intrek oor die vlaktes, waar ek verlore kan raak….

    Reply
  • 7. Zee  |  Augustus 11, 2008 om 10:00 nm

    Ek wil saam plaas toe! «Zee gooi tantrum, skop en skreeu en dan huil uitbarsting totdat Neykie se sy kan ook kom» Lekker week vir jou ook Neykie

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2008
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: