Randy Pausch- dood maar ‘n legende op sy eie manier

Augustus 6, 2008 at 10:10 vm 6 Kommentaar


Randy Pausch saam sy vrou Jai en hulle kinders

Die Laaste woord (The Last Lecture)

Die man is ‘n voorbeeld vir elkeen van ons, en ons kan rerig van sy woorde en die manier hoe hy geleef het daaruit leer.  Hy is met Pankreas kanker gediagnoseer in September 2006, en die dokters het hom op 18 August 2008  3 tot 6 maande gegee om te lewe.  Dis op 18 September 2007 dat hy sy laaste lesing gegee het.  En inplaas van om oor die dood te praat, het hy die gehoor laat skaterlag en gepraat oor hoe om jou kinder drome te verwenslik.

In April 2008 is die boek The last lecture uitgegee hy is ook vertaal in Afrikaans.  En ek is nie doodseker in hoeveel ander tale is hy uitgegee nie. Die boek is op 18 April as ‘n best seller verklaar.

Hierdie boek is vir my ‘n inspirasie en ‘n moet lees.

“As jy vraag het, het my ouers altyd gese, gaan soek die antwoord”

“As enigeiemand wat hier lees self ‘n ouer is wie se kind sy of haar slaapkamer wil verf, laat dit asseblief tog toe – as ‘n spesiale guns aan my. Dit sal oukei wees.”

“As jy ‘n opening kan kry, sal jy waarskynlik ‘n manier vind om daardeur te sweef”

“Struikelblokke is daar met ‘n rede.  Dit gee ons ‘n kans om te wys hoe graag ons iets wil he”

“Alles in die lewe hoef nie reggemaak te word nie” – Hier praat hy oor die aardse besittings bv. motors

“Dit gaan oor hoe jy jou lewe leef, maar eintlik gaan dit oor hoe ek my lewe probeer leef het.”

“Die sperdatums van die lewe het mettertyd  gesorg dat oorgawe die aangewese reaksie geword het.”

“Tyd is al wat jy het.  En eendag mag jy dalk net ontdek dat jy minder tyd het as wat jy gedink het.”

Randy is die oggend van 25 July 2008 oorlede. Hy was 47jaar oud.

Krediete
http://www.cmu.edu/homepage/beyond/2008/summer/an-enduring-legacy.shtml

http://download.srv.cs.cmu.edu/~pausch/news/index.html

En die Boek die Laaste woord.

Entry filed under: dood, Lewe. Tags: .

Ons sal altyd oorleef Begin van ‘n nuwe week

6 Kommentaar Add your own

  • […] Original post by neykie […]

    Reply
  • 2. demoerin  |  Augustus 7, 2008 om 8:20 vm

    Mmmm, sal die boekie moet aanskaf. Dit pas so mooi in by ‘n paar posts oor dei blogosfeer oor lewe. Ek het ok iemand geken wat net geweier het om op te gee, hy was ‘n ongelooflike man en het sy 2-3 maande gerek tot 6 jaar van LEWE. Ek salueer sulke mense.

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Augustus 7, 2008 om 9:54 vm

    Ek sal ook die boek moet kry!! Ek hou van wat ek hier lees!

    Reply
  • 4. Tersia  |  Augustus 7, 2008 om 2:19 nm

    Ek sal ook beslis daarvoor op die uitkyk wees! ‘n Boek is anyway my dood!!

    Reply
  • 5. Wipneus!  |  Augustus 9, 2008 om 10:35 vm

    Hoop jy het ‘n spesiale Vrouedag Neykie, geniet die naweek!

    Reply
  • 6. Roer  |  Augustus 12, 2008 om 8:08 nm

    Nice

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2008
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: