Ons sal altyd oorleef

Augustus 5, 2008 at 2:22 nm 3 Kommentaar

Om te HOOP is om more se musiek vandag te hoor, en om te GLO is om op daardie musiek te dans!! Mag die mooiste musiek vandag vir jou speel.

Dit wat altyd so moeilik lyk is gewoonlik makliker as wat ons gedink het, net omdat ons nie probeer het nie.  Hierdie week gaan een “hell-ride” wees….. Ons moet beginne inpak

Hartseer is nooit lekker nie, ons mense is seker net nie sterk genoeg om binne ‘n week oor alles wat binne in ons harte gebreuk het te heel nie.  Maar ons sal altyd deur dit kom.  Oorlewing…..

Jy laat niks
agter nie
jy is die pyn
in elke dors
gedagte
maar jy is
ook die
alleen eienaar
van soveel
herinneringe
saam jou
maar ek
sal nooit
jou kan
vergeet

Journey South – What I love about Home

I draw back the curtains, hoping for some signs of home
As the light hits the bedroom, I realise again it’s just me, on my own
And I long for the sight of the industry sky
And the sound of the silence of my countryside

That’s what I love about home

I’m out on the road now, another place with no face passes by
I stare out the window, back to when I said goodbye
And I try
To picture all of the people I know

They’re what I love about home

Home is the place where I feel I belong
Down at the end of the road where I’m from
Home’s were my heart is I won’t run away
All my life.
That’s where I’ll stay

Woah

I’m on my way back now, the sign says just one mile to go
I get the same feeling, the way you feel when your dad says hello
Son you know, when you’re lonely you’re always welcome to stay

And that’s what I love about home

Home is the place where I feel I belong
Down at the end of the road where I’m from
Home’s were my heart is I won’t run away
All my life.
That’s where I’ll stay

It’s where I belong

Girl I missed you, I pictured you there in my mind
And I long for this moment when I see you smile

You’re what I love about home


Die pyltjie dui aan waar ons huis sit…. kan rerig nie meer wag nie….

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Die vermetelheid van jou Randy Pausch- dood maar ‘n legende op sy eie manier

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 9:54 nm

    Tyd genees wonde!! Baie mooi inskrywing Neykie!

    Reply
  • 2. demoerin  |  Augustus 6, 2008 om 8:50 vm

    Dink ek moet maar saam met die strikers gaan toi-toi vandag. Tel dit as dans?

    Reply
  • 3. neykie  |  Augustus 6, 2008 om 9:08 vm

    DMI, Gelukkige ekke is ons hele werkspan ook op die toi-toi storie…. so ek is aangese om by die huis te bly…..:wink: vir wat sal ek nou in anyway daar gaan sit dan

    Geniet julle dag

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2008
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: