Die vermetelheid van jou

Augustus 4, 2008 at 6:05 nm 14 Kommentaar

waaraan ek myself nog altyd aan verwonder is die mens se vermetelheid om dinge te doen en te se wat buite hulle reg val.

Soos die volgende comment wat ek gekry het van ‘n gewese familielid: (en ek dink julle sal verstaan hoekom ek hom wel nie geapprove het nie-die enigste een wat ek ooit as spam af gemerk het)

Charmaine | rheeder_charmaine@yahoo.com | IP: 198.54.202.110

Snaaks dat jy die woord van die Here kan versprei maar met haat in jou hart kan rondloop.

Weet net ek het ‘n hart vol liefde vir jou en hoop jy word gou gesond.

Charmaine(gewese suster)

 

Ek dink rerig net jy het vir kak gesoek.  Maar jy weet ne dat die wiel draai en soos die spesifieke inskrywing waar jy op gecomment het. Ironies is dit nie?

 

Ek skud die stof van my voete af, jy is dood vir my. En as ek eendag gestraf word vir die “haat” in my hart dan sal ek dit dra……

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Ons het net tyd….. Ons sal altyd oorleef

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 8:37 vm

    Ag nee wat hierdie kommentaar was nou regtig onnodig bitsig!! Soos ek gister vir jou gesê het Neyks, ek dink nie dit is Haat wat jy voel nie. Jy is seergemaak, teleurgesteld en kwaad!!
    Ek dink ons almal voel op een of ander stadium in ons lewens so!!

    Sterkte (((Neykie)))

    Reply
  • 2. demoerin  |  Augustus 5, 2008 om 8:57 vm

    Nee jong, sulke dinge moet sommer net geignoreer word. Hoekom jouself onnodiglik ontstel. Trek jou skouers op, en sê hard agter my aan…DILLIGAF!

    Reply
  • 3. neykie  |  Augustus 5, 2008 om 9:08 vm

    D-I-L-L-I-G-A-F so?

    Reply
  • 4. Pikkelik  |  Augustus 5, 2008 om 10:20 vm

    Onnodig om iemand so seer te maak in die openbaar. Nee wat, vergeet daarvan.

    Reply
  • 5. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 10:59 vm

    Neykie

    Drie terme wat ‘n mens daarvoor gebruik.

    1. Stopstraat (ignoreer)
    2. Toiletpapier (vee jou gat daaraan af)
    3. Kondoom

    Reply
  • 6. neykie  |  Augustus 5, 2008 om 11:08 vm

    A3 vir wat is die kondoom? dat ek nie haar siekte moet kry nie…..ewh net nie dit nie 😆

    Reply
  • 7. Paula  |  Augustus 5, 2008 om 12:19 nm

    Ek wens vrede, aanvaarding en liefde toe vir jou en jou suster.

    Reply
  • 8. Suz  |  Augustus 5, 2008 om 12:54 nm

    Neykie

    Ek weetnie wat tussen jou en jou suster gebeur het nie, maar ek hoop en bid net dat daar binnekort weer liefde en vrede tussen julle 2 sal wees.

    (((((((Neykie))))))))) Sterkte vir jou

    Reply
  • 9. neykie  |  Augustus 5, 2008 om 1:12 nm

    Paula en Suz,

    Ek dink nie daar sal ooit weer vrede wees nie. Ek het my redes, en ek weet ek sal vergewe word daarvoor. Ons is twee uiteen lopende mense, sy kan dinge doen, en goed sê maar as ek die dag vir myself opkom dan is dit sonde……

    Dankie vir julle comments en raad😉

    Reply
  • 10. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 1:32 nm

    Neykie

    Ek sal moet fluister

    Kondoom – f** dit/jou/haar

    Reply
  • 11. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 9:56 nm

    Adriana Swanepoel!!!

    Reply
  • 12. rosalindfranklin  |  Augustus 5, 2008 om 11:21 nm

    Ai toggie. En toe sien ek die goggan raak met sy tong wat so lek: you are so tasty…toe kon ek nie help om te glimlag nie.

    Reply
  • 13. Adrie  |  Augustus 6, 2008 om 5:11 nm

    @ Wip

    Wat nou weer? Ek het f** getik en nou raas jy asof ek fok gese het. Ek moes gese het fok, want kondoom beteken fok u. Maar omdat ek ordentlik is, het ek nie gefok nie maar gef** en ek kry nog steeds raas. Fok, Fok, Fok.

    Reply
  • 14. neykie  |  Augustus 6, 2008 om 9:32 nm

    whahaha @ a3

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2008
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: