Vir ‘n rukkie

Augustus 2, 2008 at 10:39 nm 1 comment

Eendag nie so lank gelede, was daar jy
en jy was, nie net oky nie
jy was my addelike, en ek jou
diens kneg.
Vir ‘n rukkie was daar oorlog in ons harte
en ons was gebind. aan ander….
jy wou so graag vir my he
ek wou ook, maar cupido
laat nie aan hom voorskryf.
die pyl is regdeur, sonder enige pyn
Vir ‘n rukkie was dit ons sprokies wereld
om die feetjies en dwergies te voed,
met dit wat ons gehad het.
Liefde
Vir ‘n rukkie kon ons eenwees
en dit deel wat ons harte so
lank gemis het
Vir ‘n rukkie vandag gun ek myself
om jou foto’s uit te haal
en die lyne van jou gesig te volg
in jou oe te sien, wat jy gevoel het
Vir ‘n rukkie kon ek jou my engel
hier by my voel,
ek wou met jou deel, dit wat hier
binne seer maak
Vir ‘n rukkie my lief was ek in
‘n droom,
maar die rukkie was net skerwe
in my lewe…

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Soos alle goeie dinge moet ons die slegte tye ook beleef en deur werk Ons het net tyd…..

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  Augustus 3, 2008 om 7:41 nm

    Dit is so mooi! Jammer dat daar so baie keer skerwe is na drome!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2008
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: